Nerine Dorman’s Reviews > Ander lewens: 'n roman in drie dele > Status Update
Nerine Dorman
is on page 119 of 264
Hierdie novella van Steve maak vir my verskriklik ongemaklik.
— Sep 08, 2022 08:52PM
Like flag
Nerine’s Previous Updates
Nerine Dorman
is on page 119 of 264
Hierdie novella van Steve maak vir my verskriklik ongemaklik.
— Jan 14, 2018 06:14AM
Nerine Dorman
is on page 111 of 264
Ek sukkel met hierdie boek - die stories laat my kriewel van ongemak.
— Dec 30, 2017 11:51PM
Nerine Dorman
is on page 24 of 264
Die verteller is nou in 'n baie ongemaklike situasie. Nie eintlik die soort storie wat ek sou wou lees nie.
— Jul 11, 2017 09:45AM
Nerine Dorman
is on page 16 of 264
Hy is 'n onderwyser maar ook 'n kunstenaar. Sy pa-hulle het gedurende die Groot Depressie gely, so moes hy 'n ordentlike loopbaan liewers volg. Sy kuns is iets privaat - wat hy nie eers met sy vrou Lydia wil deel nie. Hy is 44 en hulle het nie kinders nie.
— Jun 22, 2017 09:38AM
Nerine Dorman
is on page 12 of 264
Die storie begin met 'n droom. Nie noodwendig die beste plek nie.
— Jun 17, 2017 06:35AM

