Elsabé Welman’s Reviews > Klankgrens > Status Update

Elsabé Welman
Elsabé Welman is 58% done
Die storie trek my in. Die hartseer trek my in. Lea, die parmantige en bekkige pop. "Moenie aan my poenlappers vat nie!" dreig sy die kapelaan wie se hand sagkens oor haar koppie streel. Dit gebeur voor die doopvont, by haar babasussie se doop (daar is skoenlapper-prentjies op haar kopband.) Klankgrens is volgeprop met realiteit en humore, met menslikheid. Ek wonder hoe hou Jo dit uit?
Nov 30, 2022 12:47AM
Klankgrens (Afrikaans Edition)

flag

Elsabé’s Previous Updates

Elsabé Welman
Elsabé Welman is 70% done
So bly Jo het in die kar geklim en haarself bederf met "me-time". My hart skeur vir die vrou.
Nov 30, 2022 11:31PM
Klankgrens (Afrikaans Edition)


Elsabé Welman
Elsabé Welman is on page 58 of 387
Die storie trek my in. Die hartseer trek my in. Lea, die parmantige en bekkige pop. "Moenie aan my poenlappers vat nie!" dreig sy die kapelaan wie se hand sagkens oor haar koppie streel. Dit gebeur voor die doopvont, by haar babasussie se doop (daar is skoenlapper-prentjies op haar kopband.) Klankgrens is volgeprop met realiteit en humore, met menslikheid. Ek wonder hoe hou Jo dit uit?
Nov 30, 2022 12:47AM
Klankgrens (Afrikaans Edition)


No comments have been added yet.