Nerine Dorman’s Reviews > Ons Is Nie Almal So Nie > Status Update
Nerine Dorman
is on page 100 of 128
O die nostalgie. Ek hoor hoe my ma se familie praat in die woorde van die grootmense in dié boek. Alles wat ek nie van hou nie in Afrikanerkultuur is hier. Die blatante rassisme is nogal erg. Maar die houdings is spot on. Jammer laat ek die taal só meng.
— Aug 14, 2015 05:32AM
Like flag
Nerine’s Previous Updates
Nerine Dorman
is on page 34 of 128
Dis uit my ma se tyd díe boek. Gee my nogals 'n eienaardige nostalgie.
— Aug 06, 2015 05:15AM

