Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Carina Stander.

Carina Stander Carina Stander > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-1 of 1
“Maar asof die natuur self vir Eron ’n troosgeskenk wou gee, was dit ’n helder herfsdag toe hy die voetheuwels van Galgepiek bereik. Die son het deur die takke gesprankel en die woud in skarlaken en brons gehul. Daar was die sonlig en die herfsblare en sy gedagtes het verder weggedwaal, sodat hy nie mooi besef het wat rondom hom gebeur nie. Die klank van tienduisend ruisende, ritselende blare het sy aandag getrek. Maar dit was nie herfsblare nie, dit was vlinders wat in die Nanaalse woud vertoef op reis na die warmer suidelike streke. Soos blare met gekartelde rante het hulle rondgedwarrel en ineens was alles één: Die vlinders was bewus van die son, die son het homself gedeel met die woud, die woud was bedag op die voetstappe en het haarself oopgekelk vir die hartseer seun en sy hond.”
Carina Stander, Die Wonderwese

All Quotes | Add A Quote
Die Bergengel (Bergengel, #1) Die Bergengel
60 ratings
Wildvreemd Wildvreemd
60 ratings
Die Wonderwese (Bergengel, #2) Die Wonderwese
25 ratings
Die Waterplek: Afrika (Bergengel, #3) Die Waterplek
17 ratings