Carina Stander
Born
in Nylstroom, South Africa
November 20, 1976
Genre
More books by Carina Stander…
“Maar asof die natuur self vir Eron ’n troosgeskenk wou gee, was dit ’n helder herfsdag toe hy die voetheuwels van Galgepiek bereik. Die son het deur die takke gesprankel en die woud in skarlaken en brons gehul. Daar was die sonlig en die herfsblare en sy gedagtes het verder weggedwaal, sodat hy nie mooi besef het wat rondom hom gebeur nie. Die klank van tienduisend ruisende, ritselende blare het sy aandag getrek. Maar dit was nie herfsblare nie, dit was vlinders wat in die Nanaalse woud vertoef op reis na die warmer suidelike streke. Soos blare met gekartelde rante het hulle rondgedwarrel en ineens was alles één: Die vlinders was bewus van die son, die son het homself gedeel met die woud, die woud was bedag op die voetstappe en het haarself oopgekelk vir die hartseer seun en sy hond.”
― Die Wonderwese
― Die Wonderwese
Is this you? Let us know. If not, help out and invite Carina to Goodreads.


















