Although Baker initially studied music, she obtained her M.A. in Afrikaans (cum laude) in 1968 at the University of Pretoria. In Johannesburg she worked as a school teacher and got married to Walter B…
Dalene Matthee (nee Scott) matriculated in 1957 and went on to study music at a conservatorium in Oudtshoorn as well as at the Holy Cross Covent in Graaff-Reinet.
Marita van der Vyver is the author of a dozen novels, a collection of short stories, two collections of humorous essays, picture books for children, many short stories and essays in anthologies, and r…
Deon Meyer was born in the South African town of Paarl in the winelands of the Western Cape in 1958, and grew up in Klerksdorp, in the gold mining region of Northwest Province.
In 2001 begin sy haar loopbaan as joernalis by Republike in in Windhoek en sou later vir verskeie gemeenskapskoerante in Suid-Afrika werk. Uiteindelik word sy as senior verslaggeefster by Rapport, Kaa…
Leon van Nierop is ’n bekroonde skrywer wat reeds 23 vollengte romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse, dramas, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademies…
Helene se skryfwerk dek ‘n wye spektrum van genres. Sy doen ook joernalistieke werk en skryf resensies vir dagblaaie. Sy skryf al langer as dertig jaar lank en meer as 40 boeke is gepubliseer. Van haa…
Zirk van den Berg is a bilingual author (English and Afrikaans) who writes across different genres. He has won four significant literary awards in Afrikaans: His crime novel 'n Ander Mens won the inau…
AKA: Lucinda Edmonds Lucinda Riley was born in Northern Ireland, and after an early career as an actress in film, theatre and television, wrote her first book aged twenty-four. Her books have been tran…
Irma Venter is a thriller writer. She writes books about strong women, interesting men and that fascinating space between right and wrong. Her first book, Skoenlapper, was published in 2012, in Afrika…
Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA (HOD) en BA (Kommunikasiekunde) aan die Universiteit va…
Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande …
Pip was born in London, grew up in Sydney and now calls the Adelaide Hills home. She is co-author of the book Time Bomb: Work Rest and Play in Australia Today (New South Press, 2012) and in 2017 she w…
Irna van Zyl is the author of the thriller "Dead in the Water". She is an award-winning journalist and media entrepreneur who headed up De Kat, Insig and Boeke-Insig before becoming a full-time writer…
Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy bedryf ’n jogaskool in Bloemfontein. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joe…
Sidney Gilroy is ’n projekbestuurder en digitale spesialis wat sedert 2015 deeltyds as stokperdjie skryf. Hy woon in Reebok, Suid-Afrika saam met sy kat. ~ Sidney Gilroy is a project manager and digital…
Anelia Heese is ’n maatskaplike entrepreneur en spesialis in gemeenskapskultuurontwikkeling in Berlyn. Sy skryf graag liefdesbriewe vir haar enigste tuiste, Suid-Afrika. Haar podsending, diensplig.org…