The Brazilian author PAULO COELHO was born in 1947 in the city of Rio de Janeiro. Before dedicating his life completely to literature, he worked as theatre director and actor, lyricist and journalist.…
Ingrid Winterbach is a South African author who primarily writes in Afrikaans. She is married to Andries Gouws and has two daughters. She lives in Durban.
Leon van Nierop is ’n bekroonde skrywer wat reeds 23 vollengte romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse, dramas, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademies…
François Bloemhof is in die 1960's in die Paarl gebore. Hy het in 1991 op die Suid-Afrikaanse literêre toneel verskyn as De Kat-pryswenner met sy debuutroman "Die nag het net een oog". Sy volgende dri…
Hans du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria en behaal ’n B.A. aan die Universiteit van Pretoria. Terwyl hy onderwys gee, verwe…
Fanie Viljoen is a well-known Afrikaans author, living in Bloemfontein, South Africa. A full-time writer, illustrator, and artist, Fanie has written numerous short stories, radio plays, and books for …
Zirk van den Berg is a bilingual author (English and Afrikaans) who writes across different genres. He has won four significant literary awards in Afrikaans: His crime novel 'n Ander Mens won the inau…
Irma Joubert is gebore en getoë in die Bosveld (Nylstroom) en het aan UP studeer. Sy begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in…
Rachel Joyce has written over 20 original afternoon plays for BBC Radio 4, and major adaptations for both the Classic Series, Woman's Hour and also a TV drama adaptation for BBC 2. In 2007 she won the…
Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA (HOD) en BA (Kommunikasiekunde) aan die Universiteit va…
Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande …
Daniël Lötter is ’n boorling van die Bo-Karoo, waar hy van kleins af die kuns van stories vertel by meesters op dié gebied geleer het. Hy het ’n makabere belangstelling in misdaad, veral moord. Drie v…
Julio Agrella is in Springs gebore en het daar en in Brakpan grootgeword. Dit verklaar baie. Ná dekades in die (veral Engelse) korporatiewe wêreld tree hy op 50 af en lei ’n semi-kluisenaarslewe saam …
Lisa Ridzén (b.1988) is a doctoral student in sociology, researching masculinity norms in the rural communities of the Swedish far north, where she herself was raised and now lives in a small village …