Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo, en voel mense het in…
Dina Botha is in Pretoria gebore en woon in Centurion. Sy het vier kinders waarvan twee nog skoolgaande is. Op skool het sy Ena Murray, Elmar Steyn en ander bekende romanskrywers se boeke verslind en …
I have been reading love stories for as long as I can remember and when I ‘met’ the classic authors like Jane Austen, Elizabeth Gaskell, Henry James The Brontë sisters, etc. during my studies, I was h…
Cecilia Nortjé woon op ’n plaas met haar gesin. In die week is sy ’n lektor by die VOO Kollege en naweke versin sy romanses. Sy raak opgewonde oor reën in die Bosveld, goeie kos, ’n kwinkslag wat met …
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om ’n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Ban…
Zinèt Oosthuizen het reeds op ʼn jong ouderdom die betowerende wêreld van verhale ontdek en terwyl sy ʼn passie vir lees en skryf het, bestee sy die meeste van haar tyd aan finansiële bestuur. In haar vr…