Kind Se Dood Quotes

Quotes tagged as "kind-se-dood" Showing 1-1 of 1
Elsa Joubert
“En asof jy op ’n roltrap vervoer word van een vloer na die ander, en nie kan afklim nie, so vervoer die tyd jou onversetlik weg van jou man se dood. Maar die verlies van ’n seun of dogter, dit stort die droefheid uit, ook op jou, maak nie saak hoe lank gelede nie, dis nog daar, altyd daar.”
Elsa Joubert, Spertyd