Danielle’s Reviews > ‘n Vry Vrou > Status Update
Danielle
is on page 83 of 192
Dat wat jy is, my bly verwonder
Dat hoe jy is, my groots maak
Dat ek jou in my gedagtes oor en oor omhels
En teen my vashou.
— May 26, 2026 04:46AM
Dat hoe jy is, my groots maak
Dat ek jou in my gedagtes oor en oor omhels
En teen my vashou.
Like flag
Danielle’s Previous Updates
Danielle
is on page 83 of 192
Waarin jy kan weet dat niemand jou
Ooit so bevrydend onvoorwaardelik
En belemmered liefdet soos ek nie
— May 26, 2026 04:47AM
Ooit so bevrydend onvoorwaardelik
En belemmered liefdet soos ek nie
Danielle
is on page 82 of 192
Ek wil ‘n ander kans hê om my liefde in my kinders in te smee.
…
Dat ek ontroer is deur jou weerlose dapperheid.
Dat ek duisel van hoe diep jy in liefde bly belê,
Hoe delikaat jy jou uniekheid ontplooi.
— May 26, 2026 04:46AM
…
Dat ek ontroer is deur jou weerlose dapperheid.
Dat ek duisel van hoe diep jy in liefde bly belê,
Hoe delikaat jy jou uniekheid ontplooi.
Danielle
is on page 79 of 192
Die ongesêde bloedbelope desperaat gemikte vuishou
— May 26, 2026 04:39AM
Danielle
is on page 66 of 192
Ballade vir die onwaarskynlike seun ***
‘n Man met hande wat my gesig omskulp saans as hy kom groet
En die sekerheid van sy tug wat dag na dag die son oor die aarde abba
— May 22, 2026 04:49AM
‘n Man met hande wat my gesig omskulp saans as hy kom groet
En die sekerheid van sy tug wat dag na dag die son oor die aarde abba

