Danielle’s Reviews > ‘n Vry Vrou > Status Update

Danielle
Danielle is on page 93 of 192
— May 31, 2026 06:15AM
‘n Vry Vrou

flag

Danielle’s Previous Updates

Danielle
Danielle is on page 108 of 192
— Jun 23, 2026 05:32AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 83 of 192
Waarin jy kan weet dat niemand jou
Ooit so bevrydend onvoorwaardelik
En belemmered liefdet soos ek nie
— May 26, 2026 04:47AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 83 of 192
Dat wat jy is, my bly verwonder
Dat hoe jy is, my groots maak
Dat ek jou in my gedagtes oor en oor omhels
En teen my vashou.
— May 26, 2026 04:46AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 82 of 192
Ek wil ‘n ander kans hê om my liefde in my kinders in te smee.
…
Dat ek ontroer is deur jou weerlose dapperheid.
Dat ek duisel van hoe diep jy in liefde bly belê,
Hoe delikaat jy jou uniekheid ontplooi.
— May 26, 2026 04:46AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 82 of 192
— May 26, 2026 04:45AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 79 of 192
Die ongesêde bloedbelope desperaat gemikte vuishou
— May 26, 2026 04:39AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 78 of 192
— May 22, 2026 05:10AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 66 of 192
Ballade vir die onwaarskynlike seun ***

‘n Man met hande wat my gesig omskulp saans as hy kom groet

En die sekerheid van sy tug wat dag na dag die son oor die aarde abba
— May 22, 2026 04:49AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 66 of 192
— May 13, 2026 04:14AM
‘n Vry Vrou


Danielle
Danielle is on page 48 of 192
— May 11, 2026 05:08AM
‘n Vry Vrou


No comments have been added yet.