C.S.’s Reviews > A Storm of Swords 1: Steel and Snow > Status Update
Like flag
C.S.’s Previous Updates
Comments Showing 1-10 of 10 (10 new)
date
newest »
newest »
message 1:
by
Jacques
(new)
-
rated it 4 stars
May 13, 2013 11:00PM
"HA-le-lu-YA! HA-le-lu-YA! HA-le-lu-YA! Ha le lu-uh-uh-YAAAAA...!"
reply
|
flag
Ek moes eintlik al lankal begin lees het. Tot die TV reeks het begin verder vordering maak met die storie as ek. Dan weet mens jy moet begin lees ;0
Ja, natuurlik net as mens die tyd het om so groot boeke te lees. Want as mens begin kan mens nie stop nie ;0
Damn, ek moet die heeltyd eers stop op die oomblik sodra ek begin met iets, so ek probeer nie eers op die oomblik lees nie. :( Nie vir FUN nie, bedoel ek... >_<
Ja, werk stop 'n mens wanneer jy in die ritme wil kom van boek lees. Gelukkig is die vakansie nie te ver weg nie.
Ja nee kyk. Hopelik kry ek dan ook 'n klomp nuwe series/episodes van Robin af, so...yay! Dan kan ek uiteindelik Arrow klaar kyk, onder andere...

