C.S.’s Reviews > A Storm of Swords 1: Steel and Snow > Status Update

C.S.
C.S. is on page 355 of 623
May 21, 2013 01:09AM
A Storm of Swords 1: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3, Part 1 of 2)

flag

C.S.’s Previous Updates

C.S.
C.S. is on page 502 of 623
May 24, 2013 03:29AM
A Storm of Swords 1: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3, Part 1 of 2)


C.S.
C.S. is on page 226 of 623
May 18, 2013 06:17AM
A Storm of Swords 1: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3, Part 1 of 2)


C.S.
C.S. is on page 147 of 623
May 16, 2013 01:28AM
A Storm of Swords 1: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3, Part 1 of 2)


C.S.
C.S. is on page 52 of 623
May 13, 2013 02:21AM
A Storm of Swords 1: Steel and Snow (A Song of Ice and Fire, #3, Part 1 of 2)


Comments Showing 1-14 of 14 (14 new)

dateUp arrow    newest »

Jacques Jy lees nogals taamlik vinnig, Ou Faan!


C.S. Ja, ek is taamlik vinnig. Ek is wel gewoonlik vinniger as dit maar ek het ander aktiwiteite wat ek ook doen soos "leer" vir 'n oopboek toets en games speel ;0


Jacques Oof, wel solank jy net prioritiseer: Eers Georgy, dan Games, en DAN swottings. ;P


C.S. Hoekom moet mens in elk geval haastig wees om 'n goeie ding tot 'n einde te bring? Ek hou van om verskillende skrywers en boeke te lees, ek kan nie net een reeks van begin tot einde lees nie ;0


Jacques Maar met Song of Ice and Fire gaan jy mos die heeltyd vergeet watter karakters is waar en wie doen wat as jy dit so skip-skip lees! :O Beware!


message 6: by C.S. (last edited Jun 04, 2013 05:57AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Daar is mos die lys van karakters aan die einde van elke "Song of Ice and Fire" boek, dis sekerlik in die boek om mens se geheue te vervars. Ek sal net deur daardie lys gaan elke keer wanneer ek weer begin lees ;>0


Jacques Ja, dis in elk geval omtrent onmoontlik om elke liewe karakter te onthou selfs al lees jy die boeke een na die ander. Maar ek wil aspris nie sommer na die karakterlys kyk nie, want netnou verklap dit iets êrens in een v.d. beskrywings wat ek liefs nie wou geweet het nie. D:


message 8: by C.S. (last edited Jun 05, 2013 06:20AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. In die beskrywings van die karakter lys gee hulle in elk geval nie so baie informasie nie. Die kans dat hulle een of ander groot geheim sal verklap is klein ;0 Ek hoop die kans is klein sodat ek nie ter vroeg per ongeluk een of ander geheim ontbloot nie.


Jacques Jy weet nooit, partykeer staan daar dalk iets belangrik in, soos wanneer 'n persoon nog lewendig is wat jy dink gesterf het of iets, en dit staan dalk onder by die karakter beskrywing? Klein kans seker, maar ja. Beware! Maar ag, dit sou nie die ergste wees nie. Dis nie asof jy 'n huge plot-twist per ongeluk gaan raaklees in die Karakter addendumlys nie...


message 10: by C.S. (last edited Jun 10, 2013 08:30AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Ja, ek dink nie daar gaan groot geheime verklap word in die karakter lys nie :0 Ek kan wel nie wag om weer te begin lees aan die Song of Ice and Fire boeke. Ek moet eers 'n paar biblioteek boeke klaar lees en dan sal ek weer begin met die groot boeke ;>0


Jacques Ek dink in die wêreld van boekwurms is jy 'n "bad-boy." Kyk hoe flirt jy met verskillende boeke terwyl jou kop by 'n ander reeks bly... ;P


message 12: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ja, ek is nie 'n monogamis wanneer dit by boeke kom nie. Ek kan nie verbonde wees aan net een boek nie. Ek moet 'n harem van boeke hê wat almal verskillend is in 'n verskeidenheid van maniere ;)


Jacques Djy's mos Gava'lik! Playa-playa... :D


message 14: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek wens, "playa" :<9


back to top