Discover new books on Goodreads
See if your friends have read any of Jaco Wolmarans's books

Jaco Wolmarans

Goodreads Author


Born
South Africa
Website

Genre

Influences
Jeffrey Deaver, Stephen King, Andy McNab, Robert Ludlum, Nicolas Monts ...more

Member Since
March 2020


Jaco Wolmarans is ‘n Kaapstadse vryskutskrywer, videovervaardiger en fotograaf. As voormalige joernalis het hy sy loopbaan in die Ooskaap as misdaad- en hofverslaggewer begin voor hy in die negentigers na korporatiewe joernalistiek en later vryskut-kopieskryf oorgeskakel het.

Jaco het in die laat tagtigers ‘n paar kortverhale gepubliseer, maar dit sou jare duur voor sy militêre diens-agtergrond en uitgebreide Afrika-reise sy begeerte om ‘n vollengte-boek te skryf, laat herleef het.

‘n Werkbesoek aan Mosambiek was die aansporing vir sy debuutwerk, BOS, in 2018. Die werk is wyd verwelkom as ‘n nuwe rigting in Afrikaanse literatuur: ‘n kombinasie van tradisionele spesmagte-literatuur en politieke intrige, gemeng met omgewingskwessies en intell
...more

To ask Jaco Wolmarans questions, please sign up.

Popular Answered Questions

Jaco Wolmarans I look at history, in my case, South African military and intelligence history, and find interesting events, then weave my characters and stories into…moreI look at history, in my case, South African military and intelligence history, and find interesting events, then weave my characters and stories into this.(less)
Jaco Wolmarans I read a history of the start of the Jewish state in 1948. This inspired me to write a generational novel drawing on the remarkable people on both sid…moreI read a history of the start of the Jewish state in 1948. This inspired me to write a generational novel drawing on the remarkable people on both sides of the Palestine question. Donkermaan is the story of the mother, Ruth Heyns, Sekelmaan that of her daughter Ruby. (less)
Average rating: 4.21 · 204 ratings · 22 reviews · 6 distinct works • Similar authors
Dolos

4.08 avg rating — 59 ratings — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Bos

4.19 avg rating — 42 ratings — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Skag

4.15 avg rating — 33 ratings — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Ivoor

4.17 avg rating — 29 ratings — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Sekelmaan

4.52 avg rating — 21 ratings — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Donkermaan

4.40 avg rating — 20 ratings — 2 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Jaco Wolmarans…

Konkel soos die Ware Jakob

Hierdie soort kommentaar laat my gloei. ‘n Faceboek-kennis, Madelein Dowd (haarself ‘n oud-intelligensiemens), skryf oor Donkermaan:

Ek het al die vorige boeke van die skrywer gelees, dus het ek dié boek sonder huiwering ook gekoop, sonder om eers te kyk waaroor dit gaan. Toe ek sien die gaan oor spioenasie in Suid-Afrika, het ek amper nie begin lees nie.

Ek was oortuig dit gaan onrealisties

Read more of this blog post »
 •  0 comments  •  flag
Share on Twitter
Published on August 22, 2026 00:43

Jaco’s Recent Updates

Jaco Wolmarans wrote a new blog post

Konkel soos die Ware Jakob

Hierdie soort kommentaar laat my gloei. ‘n Faceboek-kennis, Madelein Dowd (haarself ‘n oud-intelligensiemens), skryf oor Donkermaan:
Ek het al die vor Read more of this blog post »
Sekelmaan by Jaco Wolmarans
"#Sekelmaan – Jaco Wolmarans
#Tafelberg

Donkermaan (Tafelberg, 2025) was die verhaal van Ruth, Sekelmaan, in breë terme ‘n opvolg, tel die drade op in die hede, drie dekades na sy voorganger, en fokus op Ruby, Ruth se dogter.

Ruby is ‘n Suid-Afrikaner m" Read more of this review »
Sekelmaan by Jaco Wolmarans
"Sekelmaan neem die leser weer diep die skadukant van internasionale politiek en spioenasie in. ’n Wêreld waar besluite nie in parlemente geneem word nie, maar in stil vertrekke, oor gekodeerde oproepe en deur mense wat weet hoe om spore uit te wis. N" Read more of this review »
Jaco Wolmarans and 3 other people liked Anschen Conradie's review of Donkermaan:
Donkermaan by Jaco Wolmarans
"#Donkermaan – Jaco Wolmarans
#Tafelberg

Nota vooraf: Hierdie is nie ʼn resensie nie; eerder ʼn poging om ʼn leeservaring in persoonlike terme te verwoord.

My ma was ‘n groot liefhebber van politieke spioenasierillers, veral as die dit in die ruimte van d" Read more of this review »
Jaco Wolmarans answered Goodreads's question: Jaco Wolmarans
I read a history of the start of the Jewish state in 1948. This inspired me to write a generational novel drawing on the remarkable people on both sides of the Palestine question. Donkermaan is the story of the mother, Ruth Heyns, Sekelmaan that of h See Full Answer
Jaco Wolmarans is accepting questions on their profile page.
More of Jaco's books…
No comments have been added yet.