Jan Vermeulen

Jan Vermeulen’s Followers (14)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

Jan Vermeulen


Born
Bethanie, Namibia
Genre


Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibie gebore. Op veertien word sy eerste kortverhaal in die destydse jeugtydskrif Patrys gepubliseer. Hy het die graad BA Admissie met hoofvakke Hebreeus en Filosofie aan die Universiteit van Port Elizabeth behaal, en in 1987 'n BTh. en Teologiese Lisensiaat aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1998 voltooi hy 'n kursus in kreatiewe skryfkuns aan die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Port Elizabeth, en in dieselfde jaar verskyn sy debuutroman, Die laaste dans, by Queillerie. In 2000 verskyn sy eerste jeugboek, Geraamtes dra nie klere nie. Dit is met die Sanlamprys (goud), die M.E.R.-prys, die Scheepersprys en 'n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon. In 2006 word sy ...more

Average rating: 3.81 · 477 ratings · 87 reviews · 48 distinct worksSimilar authors
Asem

3.46 avg rating — 117 ratings — published 2016 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Die Vyfde Aspoester

3.86 avg rating — 81 ratings — published 2018 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Spieëltjie, spieëltjie

4.02 avg rating — 43 ratings
Rate this book
Clear rating
Ondier

4.13 avg rating — 40 ratings — published 2019 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Soen

3.97 avg rating — 33 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
Nagjagter

3.56 avg rating — 36 ratings — published 2020 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Oopmond

3.71 avg rating — 31 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
Bloedblou

4.18 avg rating — 17 ratings
Rate this book
Clear rating
Baster

3.69 avg rating — 13 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Hoeveel tande het 'n engel?

4.50 avg rating — 10 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Jan Vermeulen…
Die Vyfde Aspoester Ondier Nagjagter
(3 books)
by
3.86 avg rating — 157 ratings



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Jan to Goodreads.