Trisa Hugo
Goodreads Author
Born
in Brits, South Africa
Website
Twitter
Genre
Member Since
June 2011
URL
https://www.goodreads.com/maankind
|
Oor en weer
by
—
published
2020
—
2 editions
|
|
|
Erfskandes
|
|
|
Viersprong
by
—
published
2006
—
2 editions
|
|
|
My Kort vir jou Sop
—
published
2013
|
|
|
Groener grassies vir Sarita
|
|
|
Hartsgronde: Kortverhale uit ’n plek dieper as die hart
|
|
|
Aanlyn: Die Boekemakranka-kortverhaalbundel
by |
|
|
Oop Deure
by |
|
|
Oop Deure
|
|
|
Hartsgronde
|
|
Trisa’s Recent Updates
|
Trisa Hugo
wrote a new blog post
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book it was amazing
|
|
|
Trisa Hugo
made a comment on
Ann’s review
of
Hartsgronde: Kortverhale uit ’n plek dieper as die hart
"
Baie dankie! Dis duidelik dat jy dieper lees as net die storie. Dis lekker vir 'n skrywer om silke terugvoer te kry!
...more
"
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book liked it
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book liked it
|
|
| Erwin Mortier se debuutroman Marcel en sy latere werk Andrea, vorm 'n literêre tweeluik wat die leser deur 'n vreemde, intieme en introspektiewe reis neem. (Andrea is aanvanklik as De Onbevlekte gepubliseer). In Marcel word die verhaal vertel deur di ...more | |
|
Trisa Hugo
rated a book really liked it
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book liked it
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book really liked it
|
|
| Wat 'n inspirerende verhaal! ...more | |
|
Trisa Hugo
rated a book it was amazing
|
|
|
Trisa Hugo
rated a book really liked it
|
|
|
Hans du Plessis se laaste boek is ’n pynlike bekoring, tekenend van menswees. Met Klein wonderwerk bied Hans du Plessis vir die leser ’n aangrypende verhaal van verlies, pyn, vergifnis en die brose hoop wat tussen mense ontstaan wanneer hulle mekaar o ...more |
|
“Ek het nog altyd na die fluisterstem in my kop geluister en nou het dit skryf jou storie, Alda, skryf jou storie, agter my oor kom fluister. Wie is ek om te stry?
Somtyds is dit net 'n ligte gewaarwording, maar partykeer is dit helder en duidelik nie altyd in die stilte van die nag nie, maar meermale ook sommer helder oordag. Dan weet ek ek moet luister. Luister, luister, wie daar fluister.”
― Viersprong
Somtyds is dit net 'n ligte gewaarwording, maar partykeer is dit helder en duidelik nie altyd in die stilte van die nag nie, maar meermale ook sommer helder oordag. Dan weet ek ek moet luister. Luister, luister, wie daar fluister.”
― Viersprong
“As sy konsentreer op ander se liefdesverhale, vergeet sy dalk van haar eie lewe wat op maniere uitgedraai het waarvan sy nooit sou kon droom nie. Haar lewe klink soos fiksie waarin die werklikheid woon.
Sy laat die Kindle op haar bors rus, lê met haar hande agter haar kop terug en wonder oor feit en fiksie. Haar lewe, die moontlikhede van ongeleefde lewens waar ’n klein keuse iewers haar lewenstroom elders heen laat kronkel het. Wat sou onder die oppervlak van die alternatiewe wees, wat sou kon wees? Bestaan dit iewers? Wie is die karakters wat haar op hierdie onbetreë paaie sou inwag? Bestaan hulle of is hulle fiktief? In watter wêreld leef ons eintlik?”
― Oor en weer
Sy laat die Kindle op haar bors rus, lê met haar hande agter haar kop terug en wonder oor feit en fiksie. Haar lewe, die moontlikhede van ongeleefde lewens waar ’n klein keuse iewers haar lewenstroom elders heen laat kronkel het. Wat sou onder die oppervlak van die alternatiewe wees, wat sou kon wees? Bestaan dit iewers? Wie is die karakters wat haar op hierdie onbetreë paaie sou inwag? Bestaan hulle of is hulle fiktief? In watter wêreld leef ons eintlik?”
― Oor en weer
“Die lewe van ’n vryskutwerker is ’n wipwarit en die hobbels skud haar soms dat haar kakebeen klap en haar tande snags knars van stres.”
― Oor en weer
― Oor en weer
“There is an internal landscape, a geography of the soul; we search for its outlines all our lives. Those who are lucky enough to find it ease like water over a stone, onto its fluid contours, and are home. Some find it in the place of their birth; others may leave a seaside town, parched, and find themselves refreshed in the desert. There are those born in rolling countryside who are really only at ease in the intense and busy loneliness of the city. For some, the search is for the imprint of another; a child or a mother, a grandfather or a brother, a lover, a husband, a wife, or a foe. We may go through our lives happy or unhappy, successful or unfulfilled, loved or unloved, without ever standing cold with the shock of recognition, without ever feeling the agony as the twisted iron in our soul unlocks itself and we slip at last into place.”
―
―
“The only thing worse than not reading a book in the last ninety days is not reading a book in the last ninety days and thinking that it doesn't matter”
―
―
“Your beliefs become your thoughts,
Your thoughts become your words,
Your words become your actions,
Your actions become your habits,
Your habits become your values,
Your values become your destiny.”
―
Your thoughts become your words,
Your words become your actions,
Your actions become your habits,
Your habits become your values,
Your values become your destiny.”
―
“Out of suffering have emerged the strongest souls; the most massive characters are seared with scars.”
―
―
“Jy maak niemand moedswillig seer nie. Jy kom niemand doelbewus te na nie. Jy gun mense om te wees wat en wie hulle is solank hulle jou nie moedswillig seermaak of te na kom nie. Jy vergewe hulle as hulle dit wel gedoen het en insien dat hulle drooggemaak het. As hulle dit nie insien nie, sny jy hulle gewoon uit jou lewe. Meet ‘n bietjie jouself, jou familie, jou gemeente daaraan en kyk hoe vaar jou bende. (Nan aan Gideon)”
―
―

















































